Brgitte’s Pick: Aarde, dis flippen koud

by

Hugh Paxton’s Blog has yet to learn Afrikaans and cannot make head nor tale of this Brigitte’s Pick. Something to do with weather and Bloemfontein and a swimming pool that seems to have frozen solid. I believe it is good humoured in a brandy and coke sort of way, indicates extreme temperatures in the Republic (cold I suspect Aarde dis flippen koud sounds a bit like “Ah this flipping cold”) and that’s about all I can glean from the post. Perhaps some bilingual reader could explain the punchline(s)?

Cheers from Bangkok! Aarde dis flippen heat!

Hugh

From: Brigitte Alpers [mailto:imagine2@iway.na]
Sent: Thursday, July 17, 2014 2:07 PM

Kwik daal tot -19 °C; koue bly nog

Fanie van Rooyen en Anmi Honiball

Donderdag 10 Julie 2014

Louwie Pretorius lê op bevrore water in ’n plaasdam op hul plaas, Glen Rock, buite Molteno in die Oos-Kaap. Dié foto is Dinsdag 8 Julie 2014 geneem. Foto: Leandri Pretorius

’n Minimum temperatuur van 19,3 °C onder die vriespunt is Woensdag naby Molteno in die Oos-Kaap gemeet.

Inus Aucamp, voormalige Vrystaatse NP-leier, het dit op die plaas Buffelsfontein gemeet.

Tog is die dorp se kouerekord nog onaangeraak.

Op 23 Augustus verlede jaar is -20,1 °C by Molteno gemeet, glo die koudste wat die land nóg ervaar het.

Plastiekstoele op bevrore swembadwater in Fichardtpark,Bloemfontein. Foto: Juan Fourie

Volgens die weerdiens was dit Dinsdagnag, wat in die meeste dele van die land die koudste nag van die week was, in James­town in die Oos-Kaap die heel koudste met ’n minimum van -12 ºC.

In Gauteng was dit toe -2 ºC in Irene en in die Johannesburgse botaniese tuin, terwyl dit -6 ºC in Springs en -9 ºC in Vereeniging was.

So het die pad tussen Nieu-Bethesda en Graaff-Reinet in die Karoo gelyk. Volgens Tim Winship, wat in Nieu-Bethesda woon, het hy die foto 14:45 geneem. Die temperatuur was vroeg die oggend -11 °C en 10:00 was dit steeds benede vriespunt. Foto: Terry Winship

One Response to “Brgitte’s Pick: Aarde, dis flippen koud”

  1. ANNABEL PAXTON! Says:

    I want that swimming pool to crack and everybody to fall in. It would be stylish!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: